English version of this page

Graad 6 Wiskunde Werkkaarte

CAPS-belynde wiskunde werkkaarte met memo's vir Graad 6, in Afrikaans. Kies 'n kwartaal om die onderwerpe, gratis voorbeeldvrae en werkkaarte te sien.

Kies 'n kwartaal

Kwartaal 1: werkkaarte en hersiening

  • Heelgetalle: telgetalle, rangskikking, plekwaarde, priemgetalle
  • Optel en Aftrek: 5- en 6-syfer getalle
  • Vermenigvuldiging (Veelvoude/Faktore/Priemfaktore)
  • Formele Assesseringstaak: Opdrag
  • Deling: 4-syfer ÷ 3-syfer
  • Hersiening
  • Formele Assesseringstaak: Toets

Kwartaal 2: werkkaarte en hersiening

  • Getalsinne
  • Getalpatrone
  • Meetkundige Patrone
  • Gewone Breuke: beskryf, rangskik, bewerkings
  • Gewone Breuke: bewerkings en persentasie
  • Gewone Breuke: ekwivalente vorme
  • Desimale Breuke: rangskik en plekwaarde
  • Desimale Breuke: bewerkings
  • Desimale Breuke: ekwivalente vorme
  • Hersiening
  • Formele Assesseringstaak: Toets

Kwartaal 3: werkkaarte en hersiening

  • Lengte
  • Eienskappe van 2D-vorms en Hoeke
  • Simmetrie
  • Transformasies
  • Eienskappe van 3D-voorwerpe
  • Omtrek, Oppervlakte en Volume
  • Hersiening
  • Formele Assesseringstaak: Toets

Kwartaal 4: werkkaarte en hersiening

  • Massa
  • Tyd
  • Kapasiteit en Volume
  • Data-hantering: insameling en voorstelling
  • Data-hantering: analise en interpretasie
  • Gebruik al vier bewerkings om probleme op te los
  • Hersiening
  • Formele Assesseringstaak: Toets

November-eksamen: hersiening vir die hele jaar

Maak jou eie werkkaarte met SomFabriek

Met 'n SomFabriek-intekening maak jy self nuwe CAPS-werkkaarte en memo's vir enige onderwerp, wanneer jy dit nodig het.

Meer oor SomFabriek

Leer. Oefen. Groei. · Gebou vir Suid-Afrikaanse onderwysers, ouers en leerders. Learn. Practice. Grow. · Built for South African teachers, parents and learners.

“Maar die wat op die Here vertrou, kry nuwe krag. Hulle vlieg met arendsvlerke, hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle loop en raak nie afgemat nie.” Jesaja 40:31

“But those who wait on the Lord shall renew their strength; they shall mount up with wings like eagles, they shall run and not be weary, they shall walk and not faint.” Isaiah 40:31

© 2026 VONK · ‘n produk van / a product of EduVonk (Pty) Ltd · admin@eduvonk.co.za