Graad 7 Wiskunde Werkkaarte
CAPS-belynde wiskunde werkkaarte met memo's vir Graad 7, in Afrikaans. Kies 'n kwartaal om die onderwerpe, gratis voorbeeldvrae en werkkaarte te sien.
Kies 'n kwartaal
Kwartaal 1: werkkaarte en hersiening
- Heelgetalle: hersiening, alle bewerkings, veelvoude/faktore
- Formele Assesseringstaak: Opdrag
- Gewone Breuke: rangskik, vereenvoudig, bewerkings
- Gewone Breuke: persentasie
- Gewone Breuke: probleme
- Desimale Breuke: rangskik en plekwaarde
- Desimale Breuke: bewerkings
- Desimale Breuke: ekwivalente vorme
- Hersiening
- Formele Assesseringstaak: Toets
Kwartaal 2: werkkaarte en hersiening
- Eksponente: berekeninge
- Eksponente: bewerkingswette
- Heelgetalle (negatief): tel, rangskik, vergelyk
- Heelgetalle (negatief): bewerkings
- Heelgetalle (negatief): eienskappe
- Getal- en Meetkundige Patrone
- Funksies en Verwantskappe
- Algebraïese Uitdrukkings: skryf, interpreteer, vereenvoudig
- Funksies en Verwantskappe: Formules
- Algebraïese Vergelykings: substitusie en inspeksie
- Hersiening
- Formele Assesseringstaak: Toets
Kwartaal 3: werkkaarte en hersiening
- Konstruksie van Meetkundige Figure
- Meetkunde van Reguit Lyne
- Meetkunde van 2D-vorms
- Transformasiemeetkunde
- Simmetrie
- Getal- en Meetkundige Patrone (heelgetalle)
- Funksies en Verwantskappe (heelgetalle)
- Algebraïese Uitdrukkings (heelgetalle)
- Algebraïese Vergelykings (heelgetalle)
- Hersiening
- Formele Assesseringstaak: Toets
Kwartaal 4: werkkaarte en hersiening
- Oppervlakte en Omtrek van 2D-vorms
- Oppervlak en Volume van 3D-voorwerpe
- Data-hantering: insameling
- Data-hantering: organisasie en opsomming
- Data-hantering: voorstelling
- Data-hantering: interpretasie en analise
- Hersiening
- Formele Assesseringstaak: Toets
November-eksamen: hersiening vir die hele jaar
Maak jou eie werkkaarte met SomFabriek
Met 'n SomFabriek-intekening maak jy self nuwe CAPS-werkkaarte en memo's vir enige onderwerp, wanneer jy dit nodig het.
Meer oor SomFabriek