Kies wat jy hierdie week onderrig. Stel jou vlak, taal en hoeveelheid vrae. VONK bou die res — met 'n memo wat saam pas. Choose what you're teaching this week. Set your level, language and number of questions. VONK builds the rest — with a matching memo.
Kies jou graad, kwartaal/week of onderwerp — en jou taal.Choose your grade, term/week or topic — and your language.
Kies jou werkbladtipe, moeilikheidsvlak en hoeveel vrae jy nodig het.Choose your worksheet type, difficulty level and how many questions you need.
Maak die keuses wat by jou klas en jou les pas.Make the choices that fit your class and your lesson.
SomFabriek stel jou werkblad én die bypassende memo saam.SomFabriek puts together your worksheet and the matching memo.
Kry 'n netjiese, drukgereed werkblad — gereed vir die klas.Get a neat, print-ready worksheet — ready for class.
Al ons inhoud is volledig in lyn met CAPS & die ATP skedule.All our content is fully aligned with CAPS & the ATP schedule.
Hoë kwaliteit inhoud in Afrikaans en Engels beskikbaar.High-quality content available in Afrikaans and English.
Netjiese uitleg wat ink en papier spaar.Neat layouts that save ink and paper.
Hoeveel vrae, moeilikheidsvlak, eie vrae* en watter vrae* is almal veranderbaar.How many questions, difficulty level, your own questions* and which questions* are all changeable.
Elke werkblad kom met 'n volledige memo.Every worksheet comes with a complete memo.
Nie nog 'n generiese werkkaart biblioteek nie. Not another generic worksheet library.
Klaswerk, huiswerk en oefening vir enige onderwerp.Classwork, homework and practice for any topic.
Klaswerk, huiswerk en oefening vir enige onderwerp.Classwork, homework and practice for any topic.
Wys vrae voor die klas, een op 'n slag.Show questions to the class, one at a time.
'n Skoon lys van vrae, gereed om te druk.A clean list of questions, ready to print.
Ingesluit met elke werkblad.Included with every worksheet.
"Kies wat jy onderrig. SomFabriek bou wat jy nodig het." "Choose what you teach. SomFabriek builds what you need."
Normaal is gebou vir mammas wat vinnig 'n werkblad wil hê. Pro voeg meer beheer by vir onderwysers en tutors. Normal is built for moms who just want a worksheet, fast. Pro adds more control for teachers and tutors.
| NormaalNormal Vir MammasFor Moms | Pro Vir Onderwysers & TutorsFor Teachers & Tutors | |
|---|---|---|
| Kies graad, onderwerp en kwartaalChoose grade, topic and term | ✓ | ✓ |
| Afrikaans, Engels of BeideAfrikaans, English or Both | ✓ | ✓ |
| Outomatiese memo ingesluitAutomatic memo included | ✓ | ✓ |
| Drukgereed uitlegPrint-ready layout | ✓ | ✓ |
| Kies moeilikheidsvlak en hoeveelheid vraeChoose difficulty level and number of questions | ✓ | ✓ |
| Untick vrae wat jy nie wil hê nie — kies presies wat blyUntick questions you don't want — choose exactly what stays | – | ✓ |
| Voeg jou eie vrae byAdd your own questions | – | ✓ |
| Per kwartaalPer term | Per jaarPer year | ||
|---|---|---|---|
| SomFabriek | R300 |
R1000Spaar R200Save R200 |
Vir MammasFor Moms |
| SomFabriekPro | R400 |
R1200Spaar R400Save R400 |
Vir Onderwysers en TutorsFor Teachers and Tutors |
| Beste Waarde!!Best Value!! | |||
| Toegang tot die onderwerpe vir daardie kwartaal soos uiteengesit in die ATPAccess to the topics for that term as set out in the ATP | Hele jaar met al die onderwerpeFull year with all topics |
Nie lus om nou self een te genereer nie? Not in the mood to generate one yourself right now?
Ons het ook klaargemaakte VONK-werkskaarte wat jy sommer dadelik kan koop en aflaai. We also have ready-made VONK worksheets you can buy and download right away.
Kies 'n onderwerp, koop die werkkaart en begin oefen. Choose a topic, buy the worksheet, and start practicing.
Ideaal as jy net vinnig een spesifieke werkkaart nodig het. Ideal if you just need one specific worksheet quickly.
Bekyk klaargemaakte werkskaarte Browse ready-made worksheetsMet die SomFabriek kies jy self die graad, onderwerp, moeilikheidsgraad en hoeveelheid vrae — en genereer jy 'n werkkaart volgens wat jy nodig het. With SomFabriek you choose the grade, topic, difficulty and number of questions yourself — and generate a worksheet built around exactly what you need.
SomFabriek = meer keuse, meer buigsaamheid, meer VONK. ⚡ SomFabriek = more choice, more flexibility, more VONK. ⚡
Genereer met SomFabriek Generate with SomFabriekKies jou graad. Kies jou onderwerp. Laat VONK die voorbereiding ligter maak. Choose your grade. Choose your topic. Let VONK make prep lighter.